RADIO

OFM RADIO: Living Limitless

25 January 2023

Vicki Fourie bring hoop met haar pen vir ander dowes

Alhoewel Vicki Fourie 97% gehoorverlies het, staan dit nie in haar pad nie. Sy gebruik die platform wat sy as Miss Deaf SA verwerf het om ‘n verskil te maak en het al twee boeke vrygestel.

Volle artikel hierso.

*

2022 & 2021 Radio Interviews