Pacaltsdorp is neffens George in die Suid-Kaap geleë, en op hierdie tuisdorp van die ATKV-tak Sommer Net Ons gebeur daar ’n verskeidenheid kultuurdinge. Dié tak het hul Hande praat Afrikaans-projek van stapel gestuur wat op 18 Oktober erfenisvieringe met gebaretaal as kommunikasietaal kombineer. Ruzanne van Beulen, taklid, vertel dat die projek die gaping tussen die klankwêreld van Afrikaans …
Ek is baie opgewonde om aan te kondig dat ek oor twee weke die gasspreker gaan wees by ’n spesiale bewusmakingsgeleentheid in George met die tema “Hande Praat Afrikaans as Erfenistaal.” Waaroor Gaan Die Geleentheid? Hierdie gebeurtenis word aangebied deur ATKV (Sommer Net Ons), in samewerking met DEAFSA en die George Munisipaliteit. Die doel is …