The Herald | Jeffreys Bay Filmmaker Draws On Disability To Create Something Special | Article

Jeffreys Bay filmmaker, writer and disability advocate Vicki Fourie is celebrating a series of milestones as her debut short film, ThisAbility, moves into post-production. Fourie’s work in the creative arts and disability advocacy has also earned her two prestigious awards — the Mail & Guardian Power of Women Award (Arts, Film & Media) and the …

George Herald | Gebaretaal Gevier Met ATKV Sommer Net Ons Se Boeiende Program | Artikel

GEORGE NUUS – ‘n Programaanbieding deur die ATKV-tak Sommer Net Ons van Pacaltsdorp om gebaretaal onder die loep te plaas, was ‘n onvergeetlike ervaring wat die horende gehoor ‘n openbarende kykie gebied het in die leefwêreld van gehoorgestremdes. Die program is op Saterdag 18 Oktober aangebied in samewerking met DeafSA en die George-munisipaliteit as deel …

Village Cinema Line | Scriptwriter Opportunity

In September, I had the wonderful opportunity to meet Lukhanyo Manyangaza at the FAME Festival in Cape Town, where we both proudly represented the Eastern Cape, sponsored by the ECDC (Eastern Cape Development Corporation). Since then, an exciting collaboration has begun to take shape! Lukhanyo recently approached me to be the scriptwriter for his upcoming …

George Herald | Dowe Rolprentmaker Is Saterdag Gasspreker In George | Artikel

Komende Saterdag, 18 Oktober, het hoërskoolleerders en die breër gemeenskap die unieke geleentheid om Vicki Fourie, nasionaal erkende storieverteller, rolprentmaker en voorstander vir inklusiewe media, as gasspreker te ervaar. Fourie sê Saterdag se praatjie deuer Sommer Net Ons – ATKV Tak bied vir haar ’n platform om te praat namens dié wat dikwels gemarginaliseer word. …

ATKV | Sommer Net Ons Bou Taalbrûe | Artikel

Pacaltsdorp is neffens George in die Suid-Kaap geleë, en op hierdie tuisdorp van die ATKV-tak Sommer Net Ons gebeur daar ’n verskeidenheid kultuurdinge. Dié tak het hul Hande praat Afrikaans-projek van stapel gestuur wat op 18 Oktober erfenisvieringe met gebaretaal as kommunikasietaal kombineer. Ruzanne van Beulen, taklid, vertel dat die projek die gaping tussen die klankwêreld van Afrikaans …

George Herald | Suid-Afrikaanse Gebaretaal As Erfenistaal Kom Onder Die Loep | Artikel

Ek is baie opgewonde om aan te kondig dat ek oor twee weke die gasspreker gaan wees by ’n spesiale bewusmakingsgeleentheid in George met die tema “Hande Praat Afrikaans as Erfenistaal.” Waaroor Gaan Die Geleentheid? Hierdie gebeurtenis word aangebied deur ATKV (Sommer Net Ons), in samewerking met DEAFSA en die George Munisipaliteit. Die doel is …

BASA Supporting Grant | Application Shortlisted

I’m thrilled to share that my application for the Supporting Grants Programme has been shortlisted and has successfully progressed to Phase 2 of the application process! 🎉 This next phase involves completing a detailed application form, which will help the programme team further assess my project’s alignment with their outcomes, potential partnerships, and overall impact. …