Motivational

George Herald | Gebaretaal Gevier Met ATKV Sommer Net Ons Se Boeiende Program | Artikel

GEORGE NUUS – ‘n Programaanbieding deur die ATKV-tak Sommer Net Ons van Pacaltsdorp om gebaretaal onder die loep te plaas, was ‘n onvergeetlike ervaring wat die horende gehoor ‘n openbarende kykie gebied het in die leefwêreld van gehoorgestremdes. Die program is op Saterdag 18 Oktober aangebied in samewerking met DeafSA en die George-munisipaliteit as deel …

George Herald | Dowe Rolprentmaker Is Saterdag Gasspreker In George | Artikel

Komende Saterdag, 18 Oktober, het hoërskoolleerders en die breër gemeenskap die unieke geleentheid om Vicki Fourie, nasionaal erkende storieverteller, rolprentmaker en voorstander vir inklusiewe media, as gasspreker te ervaar. Fourie sê Saterdag se praatjie deuer Sommer Net Ons – ATKV Tak bied vir haar ’n platform om te praat namens dié wat dikwels gemarginaliseer word. …

George Herald | Suid-Afrikaanse Gebaretaal As Erfenistaal Kom Onder Die Loep | Artikel

Ek is baie opgewonde om aan te kondig dat ek oor twee weke die gasspreker gaan wees by ’n spesiale bewusmakingsgeleentheid in George met die tema “Hande Praat Afrikaans as Erfenistaal.” Waaroor Gaan Die Geleentheid? Hierdie gebeurtenis word aangebied deur ATKV (Sommer Net Ons), in samewerking met DEAFSA en die George Munisipaliteit. Die doel is …